Sheesh, I share DNA with some seriously screwed up people


I broke it off with my mother’s family when she died. The reasons are many, complex, motivated by the sense that I would never be used like she was…and the break welcome. Imagine your worst imaginings of dysfunction and the worst kind of relatives and then imagine the relief. One cousin, who I really thought was a friend, wrote this about me when I asked her to make sure my mom’s car wouldn’t be sold without being included in her deceased estate. The thing was, the car wasn’t transferred to my mom’s name and the seller was her brother. Someone sympathetic to my crazy experience copied and pasted this for me from her Facebook feed. If you don’t read Afrikaans, let me know. I’ll translate.

gedig vir .n feeks
.
v.1.0
.
die gif
wat binne my nou
dwaal is
daar gesit met
inspuitnaald my
arms vasgebind
met elke woord
agter my rug
wat kom in holtes
in jou hart
wat oor is van
wat eens daar
was nou
stinkswart dampe
uit jou bek
wat alles voor dit
doodverdwyn
en wolke van jou
skewe denke
hang hier swaar
bo.oor my kop
ek het gewillig hier
kom bly hier
op die bord
en op .n skulp staan
kyk hoe jy my siel
verwoes die
waarheid hoor en
konkel
met jou grys intensies
met jou
skubbe weggeverf
met hoeveel jy jouself
nou haat jy
vrek alleen
en vreet die liefde
uit my uit
en kots dit oor
die randsteen waar
jy lê en kyk
vir koningin wat naak
voor lyf die
hoogte in
ek sweef
jy vrot
ek tel jou op
nee
klaar gekyk hoe
sonder brein
min long en vel
jou slangvroulyf
hier voor my rol
dat alles
wat jy dink jy is
diep onder in my sak
sal pas
en weggewas word
met die reën
so doelloos soos
.n strokie
sonder ink geskeur
en in my lig
sal jy verbrand
jou slaaf
jou onderling
maak skerp dai
tong en groei
die tand
kom kyk of jy
nou man kan staan
tog weet jy sal
verloor
sal ewig doelloos
drentel in
dieselfde pad sal
niemand hê
vir liefde nie
familie niks en
dooie lyke ondervoet
so
sal jy altyd
so moet leef
vervloek vir hoe jy
met my maak
ek speel dan
skaak
jy
dambord
maat
.
.
.
whew!
much bett

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s