Pure Teater


Dis pure teater, hierdie lewe.

Dis ‘n Griekse Tragedie.

Ek strek my palms en daar is twee littekens.

Ek sal nooit die een op my regterhand vergeet nie.

Ek was warm in jou boesem se sublieme reuk

Terwyl Dr Bertus die 3 steke ingewerk het.

‘n Vrou het my vertel treur vir jou dooie  Ma is ‘n tsunami.

Dis geweldadig. Nes jy dink die vorige golf is verby

Is jy weer onder, toegedraai in soutwater en tragedie.

Ek het jou so liefgehad, Mamma.

Het jy geweet?

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s